Reik na .......
Reik na' nuwe dimensie in luuksueuse bestuur
Die Rover 2600 SDX. 'n Unieke motorervaring wat jou die toppunt in werkverrigting, styl en gehalte bied.
'n Ervaring wat ons aanspoor om altyd deur te verbeter en op ons soliede grondslag van voortreflikheid altyd ook voorsien in die hoogte waarde in die motorbedryf wat vandag beskikbaar is. Die Rover bestuur ervaring. Dis nou die tyd om daarna te reik.

Reik na 'n herontwerpte binnekant en 'n nuwe graad in gerief en veiligheid
Vandag skep die nuwe Rover 2600 SDX 'n spesiale samestelling van gerief, veiligheid en weelde.
Die herontwerpte instumentpaneel met sy nuwe instrumentplasing ee onmiddellike toegang tot belangrike inligting asook unksieskakelaars. Die kleuraangepaste leerstuurwiel is verdik vir beter bestuurgerief en veiligheid. Spoedbeheer is nou gelokaliseer op 'n stamskakelaar op die stuurkolom vir sells makliker werking.
'n Instrumentgemonteerde elektroniese digitale horlosie wat ook funksioneer as 'n stophorlosie word beheer van onderaan die radio/bandopnemer en verwarmer/ventilasiekonsole. Verbeterde sitplekke bled groter kop-en-beenruimte vir bestuurder en die voorste sitplek passasiers.
Okkerneutgreininsetsels rond die deurbekledings of en herberg elektriese vensterbeheer en sentrale deurslotbeheer. Die passasier in die Rover 2600 SDX kan verseker wees van gerief. Vir die bestuurder is daar vingerpuntbeheer asook uiters volledige instrumentasie wat onvermoeide en maklike werking verseker. Diens-tussenposes is tot elke 10,000 km verhoog en op die manier word diensonkostes tot 'n blote minimum besnoei. In sy stedelike of interstedelike gebruik bied die splinternuwe Rovers maksimum werkverri gting met die minimum spanning. 'n Puik resultaat wat spruit uit die progressiewe denkwyse wat in die produksie van hierdie uitstaande Rover reeks inbegryp is.

Reik na die nuwe Rover reeks.
Die Rover 2600 SDX is beskikbaar in drie besonderse modelvariasies. Elke model pasgemaak om in die smaak van die individu to val. U Leyland handelaar sal u met graagte help om die instrumentasie, spesifikasie en luuksheid to bepaal wat die beste in u besondere behoeftes sal voorsien.
Omtrent elke denbare gerief word verskaf sonder om die styl en weelderigheid van die ontwerp wat nou al'n Rover handelsmerk geword het te steur.

Reik na uitdagende nuwe kleure en uitsonderlike stilering.
Die Rover 2600 SDX inkorporeer 'n uitgebreide reeks nuwe en opwindende kleure.
Kies uit die metale soos Shiraz Rooi, Smarag Groen, Akasia Groen, Sjampanje Goud, of Ligte Silwer. In de soliede kleure is die Rover 2600 SDx beskikbaar in Wit of Rooi.
Nuwe vlekvrye staal wielsiering verhoog die uitstaande stilering van hierdie brandstof-doeltreffende, lae sleurkoeffisient motor.

|

The English version
Move over to a new dimension in luxury
The Rover 2600 SDX. A unique motoring experience that offers you the ultimate in performance, style and quality. A motoring experience that leads us to continually improve and build on our solid foundations of excellence. Whilst at the same time continuing to provide the finest value avialable today.
The Rover driving experience.
Now is the time to move over
|

Move over to a redesigned interior and to a new degree of comfort and safety
Today, the new Rover 2600 SDX creates a special blend of comfort, safety and elegance.
The redesigned fascia panel with its new instrument binnacle gives immediate access to important information and function switches. The colour keyed leather-covered steering wheel has been thickened for more driver comfort and safety. Speed control is now located on a stalk on the steering column for even easier operation. A fascia mounted electronic digital clock which also functions as a stopwatch is controlled from beneath the radio/tape, heater/ventilation console.
Revised seating provides greater head and leg room for driver and front seat passengers.
Walnut grain wood inserts complement the door casings and house electric window controls and central door locking control.
For the passenger in the Rover 2600 SDX, comfort is assured. For the driver, fingertip controls and full comprehensive instrumentation ensure tireless ease of operation. Service intervals have been upgraded to every 10,000 km, thereby cutting service costs to a bare minimum. Whether in the urban or intercity role, the new Rovers provide maximum performance with minimum stress. A fine result of the progressive thinking that has gone into the production of this superb new Rover range.
|

Move over to the new Rover range
The Rover 2600 SDX is available in tree distinctive model variations, each model ably fulfilling the needs of the individual. Your Leyland dealer will be pleased to assist you in choosing the degree of instrumentation, specification and luxury that best suits your particular requirements.
Almost every creature comfort is catered for, at the same time enchancing the style and elegance of layout that has become a Rover trademark.
|

Move over to bold new colours and exceptional styling
The Rover 2600 SDX incorporates an extended range of new and exciting colours. Choose from the metallics such as Shiraz Red, Emerald Mist, Acacia Green, Champage Gold or Light Silver.
In the solid colours, the Rover 2600 SDX is available in White or Red
New stainless steel wheel trims enhance the superb styling of this fuel efficient, low drag-coefficient car.
|
|